- Fokofpolisiekar
- >
- Monoloog In Stereo
- >
- Monoloog In Stereo
Testo Monoloog In Stereo
Testo Monoloog In Stereo
'N baie algemene mens
met baie algemene woorde
in 'n algemene huis
kweek algemene drome
'n dosis pynverdowers
op die ou einde van die dag
is dit seker maar
al wat jou gelukkig maak
en oor en oor
'n monoloog in stereo
op 'n mooi dag
soos vandag
ek wonder soms
soms wonder ek
die son skyn gelukkig
gelukkig skyn die son
'n baie standaard geesteskluis
waarin ek myself toesluit
die herlewing was toe net korttermyn
ek het by die agterdeur uitgegly as jy voel jy moet dan moet jy
as daar soveel van ons is
hoekom sal enige iemand jou mis
met baie algemene woorde
in 'n algemene huis
kweek algemene drome
'n dosis pynverdowers
op die ou einde van die dag
is dit seker maar
al wat jou gelukkig maak
en oor en oor
'n monoloog in stereo
op 'n mooi dag
soos vandag
ek wonder soms
soms wonder ek
die son skyn gelukkig
gelukkig skyn die son
'n baie standaard geesteskluis
waarin ek myself toesluit
die herlewing was toe net korttermyn
ek het by die agterdeur uitgegly as jy voel jy moet dan moet jy
as daar soveel van ons is
hoekom sal enige iemand jou mis
Lyrics powered by LyricFind
- Testi Ultimo
- Testi Pinguini Tattici Nucleari
- Testi Vasco Rossi
- Testi Jovanotti
- Testi Marco Mengoni
- Testi Lucio Battisti
- Testi Tiziano Ferro
- Testi Cesare Cremonini
- Testi Gazzelle
- Testi BLANCO
