- Fokofpolisiekar
- >
- As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand
- >
- Tygerberg Vliegtuig
Testo Tygerberg Vliegtuig
Testo Tygerberg Vliegtuig
As 'n vliegtuig sou kon val bo-op Tygerberg vanaand
sou ek al my voornemings oorweeg
dis makliker om in te gee voor die tradisiemasjien jou kom haal
dis die gevoel van iets moet breek, dis die ingeboude vrees
ek's gebore met 666 op my kop getattoeer
ek probeer net vasklou aan wie ek is
dis op die tv en dis in my brein
dis aaklig om te sien hoe die skaap-mentaliteit ons kry ons almal werk saam aan afrikaanse amerika
algemene denkdisfunksie lees net mooi en volg dan
al die instruksies wat hul vir ons gee
werk, trou en kinders kry en moontlik dan aan depressie ly
iemand moet vra hoekom
ons almal vrek alleen

- Angs Aanval
- Tonnelvisie
- Brand Suid-Afrika
- Sporadies Nomadies
- Tevrede?
- Tiny Town
- Vernietig Jouself
- Maak Of Braak
- Hemel Op Die Platteland
- Klipgooi Glashuis
Altri testi di Fokofpolisiekar
Lyrics powered by LyricFind
- Testi Lucio Battisti
- Testi Negramaro
- Testi Renato Zero
- Testi Gigi D'Alessio
- Testi Alessandra Amoroso
- Testi Canzoni Napoletane
- Testi Eros Ramazzotti
- Testi Elisa
- Testi Biagio Antonacci
- Testi Cesare Cremonini