Testo Insomnia

Testo Insomnia

Stel my voor
Aan die blou oog nooi wat haar wimpers so gooi, sit jy links voor
Ons kan cruise deur die nag, die radio's sag

Wie sou ooit kon dink dat ons twee kon verder sou kom los almal ons stom, wat moet ek
Wat moet ek doen om jou weer te soen, alles te doen wat ons nog wou doen

Insomnia
Slapelose nagte soek jou in die aande soekend na jou lyf by my
Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry
Insomnia
Slapelose nagte soek jou in die aande wil nie langer wakker bly
Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry
Droom oor hoе ek jou gaan kry
Gee my net 'n loer
Na diе blou oog nooi wat haar bene so gooi op die dans vloer
Dis net ek en jy en ons gaan so bly

Wie sou ooit kon dink dat ons twee kon verder sou kom los almal ons stom, wat moet ek
Wat moet ek doen om jou weer te soen, alles te doen wat ons nog wou doen

Insomnia
Slapelose nagte soek jou in die aande soekend na jou lyf by my
Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry
Insomnia
Slapelose nagte soek jou in die aande wil nie langer wakker bly
Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry
Droom oor hoe ek jou gaan kry

Insomnia (Insomnia)
Slapelose nagte soek jou in die aande soekend na jou lyf by my
Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry (Soek jou lyfie by my)
Insomnia
Slapelose nagte soek jou in die aande wil nie langer wakker bly
Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry
Droom oor hoe ek jou gaan kry
Insomnia
Testi Brendan Peyper